HUIS VIR BEJAARDES IN KIMBERLEY
Stillerweë Huis Vir Bejaardes
Stillerweë huis vir bejaardes het sy bestaan vanaf 1973.
Die aftree- en versorgingsoord wat gemoedsrus, veilige warm spontane atmosfeer, vrede en sekuriteit bied waar inwoners goeie versorging en liefde geniet vir persone 50 jaar en ouer.
Dienste gelewer te Stillerweë
Voedseldienste
Goeie gebalanseerde etes.
Sekuriteit
Skoonmaakdienste
Bloeddruk Kliniek
Wasgoeddienste
Haarsalon
Huise, Woonstelle en Kamers met 24 uur Versorging
56 Huise
Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.
42 Woonstelle
Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.
25 Kamers
Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.
32 kamers in 24h Versorgingseenheid
Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.
Kantoor Kontaknommer:
053 830 7700
Suhanda Scholtz
072 433 7775
Adres:
Dennisstraat 1 - 7, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap, Suid-Afrika