053 830 7700 admin@stillerwee.co.za

Meer Oor Ons Huis Vir Bejaardes

Stillerweë se visie:

Stillerweë is ‘n aftree-en versorgingsoord wat bekostigbare wêreldklas professionele dienste aan persone van 50 jaar en ouer bied.

Stillerwee Ouetehuis in Kimberley
l

Missie:

Om deur middel van ‘n kundige nie-uitvoerende direksie en professionele bestuur uitstekende dienste aan belanghebbendens te lewer, waaronder die belangrikste is: • Aanstel van bekwame en opgeleide personeel  • Volle verpleegkundige versorging van verswakte bejaardes  • Behuising van keuse aan selfversorgde bejaardes in die gemeenskap  • Gebalanseerde etes  • Wasgoed en skoonmaakdiens

Jou geliefdes verdien slegs die BESTE wanneer dit kom by versorging, met aandag op wat hulle nodig het.

Stillerweë huis vir bejaardes het sy bestaan vanaf 1973.

Die aftree- en versorgingsoord wat gemoedsrus, veilige warm spontane atmosfeer, vrede en sekuriteit bied waar inwoners goeie versorging en liefde geniet vir persone 50 jaar en ouer.

Ons Kernwaardes Is:

A. PROFESSIONALITEIT

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

B. MENSWAARDIGHEID

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

C. GEMOEDSRUS

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

D. DEURSIGTIGHEID

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

E. BEKWAME PERSONEEL

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

F. VEILIGE OMGEWING

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

G. GEMEENSKAPSBETROKKENHEID

Your content goes here. Edit or remove this text and replace it with your own.

Ons bied die volgende Aktiwiteite

Legkaart Bou

Fliek

Oefeninge

Lente Samesang

Breiklasse

Kerk

Bidure

Biblioteek

Dienste gelewer te Stillerweë

Voedseldienste

Goeie gebalanseerde etes.

Sekuriteit

Skoonmaakdienste

Bloeddruk Kliniek

Wasgoeddienste

Haarsalon

Huise, Woonstelle en Kamers met 24 uur Versorging

56 Huise

Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense. 

42 Woonstelle

Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.

25 Kamers

Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.

32 kamers in 24h Versorgingseenheid

Stillerweë aftree-oord bied behuising vir 200 mense.

Kantoor Kontaknommer:

053 830 7700

Suhanda Scholtz
072 433 7775

Adres:

Dennisstraat 1 - 7, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Volg Ons - Vinnige Skakels