Personeel te Stillerweë Huis vir Bejaardes in Kimberley

Ingrid Human
Bestuurder
Baccalaureus Diaconiologiae in Maatskaplike Werk
26 jaar as Hoof Maatskaplike werker by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling.
3 jaar as Admin Bestuurder by Caritas Kinder-en Jeugsorgsentrum Jannie Roux Barkly Wes.
2 jaar as Bestuurder by Stillerweë
bestuurder@stillerwee.co.za

Chris Human
Terreinbestuurder
B-Militêr. Bevelvoerende Generaal Noord-Kaap Kommandement vir 37 jaar. Beskik oor goeie bestuursvermoë. 1 jaar Terreinbestuurder by Stillerweë. terrein@stillerwee.co.za

Anneline Booysen
Verpleegdiensbestuurder
Professionele Verpleegkundige
33 jaar as Professionele Verpleegkundige.
21 jaar Professionele Verpleegkundige by Stillerweë.
frailcaremanager@stillerwee.co.za

Suhanda Scholtz
Bemarker
Beskik oor goeie kliëntediens en bemarkingsstrategie.
bemarking@stillerwee.co.za

Jenny Van Wyk
Versorgingseenheid Admin Beampte
Beskik oor goeie administratiewe en kommunikasie vaardighede.
frailcare@stillerwee.co.za

Laurika Nel
Admin Beampte
Beskik oor goeie administratiewe en kommunikasie vaardighede.
admin@stillerwee.co.za
Kantoor Kontaknommer:
053 830 7700
Suhanda Scholtz
072 433 7775
Adres:
Dennisstraat 1 - 7, Kestellhof, Kimberley, 8301, Noord-Kaap, Suid-Afrika